Aansoek / Hernuwing van KBN Beraders ID Kaart
 

Beraders kan op die afdeling aansoek doen vir hulle KBN NETWERK ID KAART nuut of as u kaart verval het, dat 'n nuwe een uitgereik moet word.

Neem asb Kennis dat u slegs kan aansoek doen vir 'n nuwe beraders Netwerk Kaart indien u Keuring suksesvol afgehandel is.

 

 

  * Fields are mandatory
  * Vul asb u Besonderhede in:
     
  Titel (Mnr/Mev/Past/Dr):
  Naam:
  Van:
  Selfoon Nommer:
  E-Pos:
  Watter area doen u berading?
     
   
 

Neem asb Kennis: U kaart sal u binne 15 werksdae bereik, indien u nie binne 15 werksdae die ID kaart ontvang het nie, volg dit gerus op deur e-pos te stuur na: jaco@keerpunt.co.za

   
  * Merk asb watter vlak berader u tans is?
     
  Vlak 2 - "Prakties" beginner Berader
  Vlak 3 - KBN Netwerk Berader
  Vlak 4 - "Gevorderde" KBN Berader
  Vlak 5 - "Spesialis" KBN Berader
   
  * Vul asb U LID NOMMER in indien u aansoek doen om Kaart te hernu:
 
   
  * Kies asb een van die volgende opsies:
     
  KBN ID Kaart (Nuwe aansoek)
  KBN ID Kaart (Hernu van kaart wat verval)
  KBN ID Kaart (Vervang van verlore kaart)
   
  * Kies asb een van die volgende opsies:
     
  Ek is tans aktiewe KBN Netwerk Berader
  Ek is nou net deur die keuring en is nuut op die Netwerk:
   
  * Kies asb een van die volgende opsies:
     
  Ek kom kaart afhaal by KBN Kantoor.
  Pos asb die kaart vir my per Koerier.
   
   
 

Neem asb kennis:

Koerier Kostes beloop: R100.00

Indien U die opsie gekies het dat u kaart per koerier aan u gestuur moet word, doen asb 'n EFT met verwysing "ID Kaart & Van"

KBN Bank besonderhede:

KBN

FNB Tjek Rekening.

REK: 62334887059

TAK: 254005

Stuur asb bewys na: franna@keerpunt.co.za

   
  Vul asb vir ons u STRAAT adres VOLLEDIG in, asook die pos KODE:
   
 
   
  Laai asb 'n foto van jou op wat ons op die ID kaart kan gebruik deur op die onderstaande Browse blokkie te kliek.
 
   
  Vul asb hier onder in die blok enige spesiale Nota's in wat u onder ons aandag wil bring insake u aansoek vir die KBN ID Kaart
   
 
   
 


 
Back Back to top