Aansoek vir Keuring
 

By hierdie afdeling doen studente aansoek om gekeur te word as 'n KBN vlak berader.

  * Fields are mandatory
  * Vul asb u Besonderhede in:
     
  Naam:
  Van:
  E-Pos:
  Selfoon:
  Studente Nommer:
     
  * Vir watter vlak doen u aansoek om gekeur te word?
     
  Vlak 1 (“Internskap” Student Berader)
  Vlak 2 (“Prakties” Beginner Berader)
  Vlak 3 (KBN “Netwerk” Berader)
  Vlak 4 (“Gevorderde” KBN Berader)
  Vlak 5 (“Spesialis” KBN Berader)
   
  * Vir Vlak 1 Keuring, moet onderstaande vrae 1 tot 3 onder die afdeling almal gemerk word.
     
  1) Al my 1ste jaar opdragte is reeds voltooi en gemerk.
  2) Ek het my 1ste jaar Sertifikaat ontvang.
  3) Beraders beleid vorm is reeds ingestuur.
  4) Die vlak keuring nie nou van toepassing op my nie.
     
  * Vir Vlak 2 Keuring, moet onderstaande vrae 1 tot 3 onder die afdeling almal gemerk word.
     
  1) Ek het reeds my 40 ure internskap voltooi.
  2) My terugvoer verslae van my internskap sessies is reeds ingedien
  3) Ek het aan al vlak 1 se vereistes voldoen.
  4) Die vlak keuring is nie nou van toepassing op my nie.
     
  * Vir Vlak 3 Keuring, moet onderstaande vrae 1 tot 3 onder die afdeling almal gemerk word.
     
  1) Ek het 40 praktiese ure reeds gedoen.
  2) My terugvoer verslae van 40 praktiese ure is reeds ingedien.
  3)Ek het aan al vlak 2 se vereistes voldoen.
  4) Die vlak keuring is nie nou van toepassing op my nie.
     
  * Vir Vlak 4 Keuring, moet onderstaande vrae 1 tot 2 onder die afdeling almal gemerk word.
     
  Ek het my Diploma Sertifikaat verwerf.
  Ek het reeds aan al vlak 3 se vereistes voldoen
  Die vlak keuring is nie nou van toepassing op my nie.
     
  * Vir Vlak 5 Keuring, moet onderstaande vrae 1 tot 2 onder die afdeling almal gemerk word.
     
  Ek het my graad kwalifikasie.
  Ek het reeds aan al vlak 4 se vereistes voldoen.
  Die vlak keuring is nie nou van toepassing op my nie.
     
  * Hoe wil u die Keuring doen?
     
  Keuring by KBN Kantoor in Pretoria
  Keuring via Skype - Soos per Motivering
   
   
 

Neem asb kennis:

Skype Keuring is onderhewig aan goedkeuring. Dit sal slegs toegestaan word aan Beraders wat in 'n radius verder as 200km vanaf KBN Kantoor is.

Spesiale keuring moet met motivering ingedien word. Die motivering word op die onderste vraag ingevul.

   
  Skryf asb hier u motivering vir ons om via "skype" keuring" te kan kry.
   
 
   
  Vul asb hier onder in die blok enige spesiale versoeke insake u Keurings aansoek in:
   
 
   
 


 
Back Back to top