Meer oor Keerpunt Berading Netwerk

Meer oor Keerpunt Berading Netwerk

Keerpunt Berading Netwerk is amptelik as ‘n nie-winsgewende organisasie in 2002 deur Dr Frans -en Dr Sariet Nortje gestig. Hulle passie is berading, mense en om die Woord van die Here te verkondig aan ‘n verlore-gaande wêreld en dit ook sodoende in KBN en ShekinahGlory Fellowship uit te leef.

Dr Frans en Dr Sariet het verskeie kwalifikasies in die beradingsveld verwerf, onder andere het hulle albei in 2011 ‘n ere doktorale graad verwerf in die projekte wat hulle geloods het om die berading tot stand te bring en die pionierswerk wat hulle in die beradingsveld verrig het. 

Beide Dr Frans en Dr Sariet funksioneer nie op kwalifikasies, posisies of range nie; hulle funksioneer slegs op die feit dat hulle diensknegte van Jesus Christus is! en is absoluut afhanklik van Jesus Christus. KBN is afhanklik van Hom omdat Hy vir ons gesterf het en opgestaan het uit die dood uit en weer opgevaar het Hemel toe. Jesus het ook Sy Heilige Gees gestuur en vir hulle die gawes gegee om hulle te dryf om elke dag in die beradingskantoor, kursusse en die kerk die Woord van God na die beste van hulle vermoë te verkondig, in waarheid, liefde en met die leiding van die Heilige Gees.

Ontmoet Ons Span

dr-frans-506x681

Dr Frans Nortje

CEO

(Huweliks en Algemene Berader)

“Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig”   Lukas 4:18-19

FotoB

Dr Sariet Nortje

Prinsipaal

(Tiener,Kinder en Algemene Berader

“MAAR nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!”  Jesaja 43:1

Ontmoet Ons Span

Dr Frans Nortje

CEO

(Huweliks en Algemene Berader)

“Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig

  Lukas 4:18-19

Dr Sariet Nortje

Prinsipaal

(Tiener,Kinder en Algemene Berader

“MAAR nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!

 Jesaja 43:1