Internskap versoek
 

Vlak 1 “Internskap” Student Berader wat aan al die 1ste jaar vereistes voldoen, doen hier na die keuring suksesvol afgehandel is aansoek vir hulle 40 ure internskap.

Internskap word by KBN se kantore gedoen in Pretoria.

Om vereistes te sien: Sien Vlak 1 “Internskap” Student Berader op Keurings Proses dokument op Hoofskakels van ons webtuiste onder afdeling: Prospektus / Dokumente & Kursus Inligting

Neem asb kennis: Internskap word slegs toegestaan nadat keuring as vlak 1 berader afgehandel is en u deur die Keuring proses is.  Indien u nog nie deur die Keuring proses is nie, doen asb eers aansoek om deur die keuring te gaan onder afdeling: "Aansoek vir Keuring" op ons website se tuisblad.

  * Fields are mandatory
  * Vul asb u Besonderhede in:
     
  Naam:
  Van:
  Selfoon nommer:
  E-pos
  Studente Nommer
  In watter provinsie bly U?
     
  * Voltooi asb die volgende vrae:
     
  Watter datum was u vir die keuring by KBN?
  Wie het u keuring gedoen?
     
  * Voltooi asb die volgende vrae:
     
  Ek is deur die KBN keuring proses en is 'n vlak 1 berader.
  Al my 1ste jaar vakke is afgehandel.
  Ek is in besit van my KBN Beraders sertifikaat.
  Ek het my "Logboek" dokument ontvang.
  Beraders beleid en venootskap dokumente is voltooi en ingehandig.
     
   
 

In die volgende afdeling moet u asb vir ons moontlike datums gee wat u moontlik sal pas om Internskap te doen by KBN se kantoor in Pretoria / Gauteng. Die afdeling is net om vas te stel wanneer ons u moontlik kan indeel en watter datums u beskikbaar is, sodat ons u makliker kan indeel. Neem asb kennis dat indien dit nie vir ons moontlik is om u vir Internskap in te deel by die datum opsies wat u gekies het nie, sal nuwe opsies van datums deur KBN kantoor aanbeveel word.

   
  My 1ste Keuse van datums wat ek internskap sal wil kom doen: Vul asb die datums van u keuse op die volgende datum formaat in: VB: (01 Januarie 2016)
Datum van:Datum tot:
     
  My 2de Keuse van datums wat ek internskap sal wil kom doen: Vul asb die datums van u keuse op die volgende datum formaat in: VB: (01 Januarie 2016)
Datum van:Datum tot:
     
  Vul asb hier onder in die blok enige spesiale versoeke insake u Internskap versoek in:
   
 
   
 
Security Check:   


 
Back Back to top