Studente Uitslae aanvra.
 

Ons by KBN streef altyd daarna om ALLE opdragte en punte spoedig te verwerk en te prosesseer.

Onderstaande afdeling word slegs ingevul indien u langer as 3 weke al wag vir u opdragte wat ingestuur is na KBN

Om Studente se opdragte te merk, punte te verwerk en die uitslae terug te stuur aan die student neem so ongeveer +-3 weke nadat ons dit ontvang het by KBN.

Studente ontvang outomaties 'n Punte staat / verslag vanaf KBN wat uitslae en kursus vordering aandui binne 3 weke nadat werk opdragte ingehandig is.

Indien u studente opdragte meer as 3 weke terug ingestuur het en nog nie 'n "Punte Staat / verslag" ontvang het nie, vul dan asb onderstaande afdeling volledig in. 

Indien U reeds u punte ontvang het en wil slegs navrae doen om u gemerkte opdragte terug te ontvang gaan asb na die afdeling: "Studente Opdragte terug ontvang"

  * Fields are mandatory
  * Vul asb u Besonderhede in:
     
  Naam:
  Van:
  Sel:
  E-Pos
  Studente Nommer
     
  * Kies asb een van die opsies:
     
  Afstand Student
  Klas Student
   
  * Hoe is u opdragte ingestuur?
     
  Na KBN Gepos via 'n Pos diens
  Self ingehandig by KBN
  Per E-Pos gestuur
   
  * Vul asb die datum in wat u die opdragte ingestuur/ingehandig het. (VB: 20 JAN 2015)
 
   
  * Watter Punte/uitslae wag u voor?
     
  DET 1 Berading Uitslae
  DET2 Berading Uitslae
  Huweliks Berading Uitslae
  HIV & Trauma Berading Uitslae
  Kinder Berading Uitslae
  Diploma Uitslae
  Graad Uitslae
     
  Vul asb hier onder in die blok enige spesiale versoeke insake u uitslae wat u aanvra in:
   
 
   
 


 
Back Back to top