Uitreik van Sertifikaat
 

KBN AKADEMIE

Neem asb kennis: 

Sertifikate word slegs uitgereik vir studente wat se opdragte volledig afgehandel is en gemerk is. 

Sertifikate kan slegs aangevra word indien u AL u punte reeds terug ontvang het van KBN. 

Indien u nog nie al u punte se uitslae gekry het nie, gaan asb na die volgende afdeling "Studente uitslae aanvra" op ons webblad en stuur u versoek in.

Sertifikate wat gekoerier moet word se kostes beloop R200.

Indien U die Koerier opsie kies is die volgende van toepassing:

Bank: FNB

Tjek Rek

Rek Nr: 62334887059

Tak Kode: 250 655

Stuur asb bewys van betaling na: info@keerpunt.co.za

Verwysing: Sertifikaat + Studente nommer

 

  * Fields are mandatory
  * Vul asb onderstaande Volledig in.
     
  Naam:
  Van:
  E-Mail
  Selfoon
  Studente Nommer:
     
   
 

Neem asb kennis:

Graad / B.Min.Honeurs / Meesters & Doktoraat Sertifikate word nie deur KBN direk uitgereik nie, maar wel deur TIC Universiteit.

Alhoewel u as student nogsteeds die sertifikaat hier kan aanvra, neem die uitreik van die B.g Sertifikate bietjie langer.

Enige verdere navrae insake die sertifikate - stuur asb e-pos na: info@keerpunt.co.za

 

   
  * Was u 'n Klas Student of 'n Astand Studie Student?
     
  Afstand Studie Student
  Klas Student
   
  * Watter Sertifikate moet uitgereik word?
     
  DET 1 Berading Sertifikaat
  DET 2 Berading Sertifikaat
  Huweliks Berading Sertifikaat
  Kinder Berading Sertifikaat
  HIV & Trauma Berading Sertifikaat
  Sertifikaat in Berading (Na voltooi van al 5 1ste jaar modules)
  Diploma Sertifikaat
  Graad Sertifikaat
  B.Min.Honeurs
  Meesters
  Doktoraat
     
  * Hoe wil u die Sertifikaat ontvang?
     
  Koerier
  Afhaal in persoon by KBN Ontvangs
   
  Indien u die Koerier opsie gekies het, MOET onderstaande asb ingevul word. Anders kom haal asb u Sertifikaat by KBN ontvangs af. Vul onderstaande volledig in asb:
     
  Straat naam & Nommer:
  Area/Estate:
  Dorp / Voorstad:
  Provinsie:
  Poskode:
     
  Vul asb hier onder in die blok enige spesiale versoeke insake u Sertifikaat uitreik versoek in:
   
 
   
 
Security Check:   


 
Back Back to top