41.72.130.52
VRYMESSELARY DVD | Aanlyn Winkel | Pretoria, Pretoria | Keerpunt Berading Netwerk | pretoria, pretoria



{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

In die DVD kyk ons na Vrymesselary wat so deel is van die generasies. Dit gee inligting van hoe dit en die gevolge jou lewe beinvloed en watter vloeke dit op jou en jou nageslag bring. 

Al was jy nie self betrokke by Vrymesselary nie, maar iemand in jou voorgeslagte was, dan kan die vloeke by jou en jou nageslag teenwoordig wees. 

Die DVD sluit ook 'n kort Bevrydings gebed in soos aangebied deur Dr Frans Nortje.

Back Back to top